• This is a WIN-WIN scenario

    Increase your revenue AND reduce your overheads. Start with a rapid increase in productivity . . .

    Read more

  • The secret is CONSISTENCY

    Want to keep your clients forever? Research shows that a consistent experience is the key

    Read more

  • Tame the email beast

    Email overload is history - we show you work related mail and you can read the others later.

    Read more

  • Go paperless - it's easy

    Interaction with clients and providers stored offsite and online. Automatically.

    Read more

  • Be in control

    Know what's going on at the office, even when you are not there. Easy . . .

    Read more

  • TRAIN them right here

    Let the system do your staff training. While they work . . .

    Read more

  • BIG company image

    Automate some of your communication and impress your clients with lightning fast service

    Read more

The all-in-one solution

 

Increase office productivity AND do more business:

FSPhub for Financial Service Providers and
BiznizHub for other business owners and professionals

Do all your work in ONE place, online

 
  • increase your sales with the CRM component and
  • streamline your office activities to easily cope with the extra business

.
     

Testimonials

  • As mentioned to you before, I want to let you know that everything in our office is still centred around FSPhub!!

    We are completely helpless without it – we are actually addicted to the system!

    Every single day in our Brokerage we experience how the system enables us to be FAIS compliant. Frankly- our biggest fear is that we would not be able survive without it!

    The system saves us SO much time and frustration- we can immediately find the emails and all other interaction/correspondence with the client.

    FSPhub is in fact indescribable, it is an absolute MUST have!

    I upgraded to a Blackberry phone a week ago – man o man, it is unbelievable how mobile I am away from the office, how quickly I can log into the FSPhub system when a client calls and I need to get information from him. It is literally split seconds and I have my whole client base in the palm of my hand!!!

    And incidentally, you should not keep this email a secret.

    Regards / Groete
    Darelle Smit
    ZILWERSURE
  • Baie dankie vir alles. Ek kan nie vir jou vertel watter impak FSPhub op ons lewe het nie, veral myne. Die ding is net daar was nog nooit 'n stelsel by BB Insure nie want almal wat hier gewerk het is bemarkers en hulle voel vere vir admin.

    Die moontlikhede van FSPhub is ongelooflik en al voel ek partykeer baie sleg om so baie vir Sean en Fallon te pla kom hulle elke keer tot my redding en doen ons dinge op FSPhub wat ek vir Paul gese het onmoontlik is. Ek het nou al geleer as Paul en Coenraad vra of FSPhub dit of dat kan doen se ek nie meer sommer net nee nie. Ek vra eers en nog elke keer was die antwoord vanaf Sean - gee my 'n rukkie dan reel ek iets vir jou - en dan gebeur dit. Fantasties.

    Baie dankie vir alles.

    Groetnis vanaf Pietersburg,
    Willem J van Rensburg
    BB Insure
  • Ek het vanoggend met Brett ook gesels en wil net vir jou sê dat die vernuwings op julle program regtig briljant is. Dit maak 'n besliste verskil in die gebruik daarvan en ons is baie be-indruk.

    Claudette van Vuuren
    C & F MAKELAARS
  • The system is awesome - we are already addicted to it.

    Leon Dietrich
    Director
    Alternative Commercial Acceptances (Pty) Ltd
  • Ons is al 10 jaar in die versekerings industrie en fokus hoofsaaklik op kliente in die platteland. Soos ons besigheid begin groei het, het ons ’n toenemende behoefte ontwikkel om ons admin op ‘n doel/taakgerigte; professionele;tyd effektiewe en natuurlik koste effektiewe wyse te hanteer. Ons het artikels in die FANews en ook op die web opgelees rondom verskillende produkte en ook verskillende verskaffers gekontak. By FSPhub het ons die beste opsie vir ons behoeftes gevind en ook die beste verwysings gekry van Makelaars wat alreeds jare van die stelsel gebruik maak. Die produk is ook buigsaam en die ontwikkelaars poog gereeld om die produk meer “user friendly” en na die behoeftes in die mark aan te pas.

    Ons is ook ‘n “jong” span, bedoelende nie net jonk van ouderdom nie, maar ook jonk van gees en besef dat om voor te bly in ons industrie met die toenemende regulatoriese vereistes, asook ‘n strewe na professionaliteit in ons industrie ons moet by bly met tegnologie.
    Weens ons jongdenkende geaardheid het ons besef dat so ‘n skuif nie maklik gaan wees op die korttermyn nie, maar beslis lonend sal wees op die langtermyn en “after all” is ons nie in die industrie om te “hit and run” nie – ons is hier om te bly.
    Hoe langer ‘n mens tob oor ‘n ding hoe langer neem dit om dit onder die knie te kry. Ons het besef dat elke maand wat ons nie ‘n stelsel gebruik nie, dit vir ons ‘n maand langer gaan neem om aan te pas.

    Die behulpsaamheid van Julius en ook die feit dat hy self uit die industrie kom het ook in die guns getel om die skuif na FSPhub te maak. Ons kry ook baie tegniese support vanaf Brett en sy span. As ons enige probleem ervaar is die terugvoer altyd spoedig en rus die tegniese span nie totdat hulle “agter die kap van die byl” gekom het nie.

    AGRI-COM INSURANCE BROKERS (Pty) Ltd
  • Awesome work guys. I enjoy how it is morphing into a clean, user-friendly and effective tool for me and Legal Insurance Management.

    I will suggest this again: start offering training classes (FSPhub 101, 102 and 103).

    All Software is like your brain; you only use 10% of it because you don't know how to use it to it's full capacity. I think this emphasis on education will go a long way in fostering an even more satisfied client base for FSPhub.

    Be well, and thanks for a good product.

    Eugene

    Eugene Stockil
    Claims Manager
    Legal Insurance Management
  • “Klaar gekyk – DIT WERK!!!!!!!!!!!!!!!!! Jippieeeeeeeeeeeeeeeeeee”

    Now this is one very happy lady !! Another BIG THANK YOU from ourselves

    You have a dynamic and superb support team

    Kind regards

    Chantal Robson
    Qualisure Brokers CC
  • Ek glo ons gaan beslis voordeel trek uit die innoverende veranderings op die stelsel.  Dit is lekker om met so n wonderlike en professionele span te kan werk en wens julle ook baie sukses toe vir 2014.

    Ek het ook Makelaars na julle  verwys.

    Moet sê die spreekwoord “ou bome verplant moeilik” is waar, maar Justus het baie bygedra  deur die ekstra tree te gee en tred te hou met tegnologie.  

    Was een van die beste besluite om ‘paperless” te gaan en ons is ook nou in terme van FSB wetgewing meer “compliant”.

    Groete ook aan die span.
    Elsabe
    Executive Brokers   

Some of our valued clients

  • jwr
  • pcfa
  • TenC Brokers
  • Vision Insurance
  • Carinus Strydom
  • Protektum Dbnville
  • Concilio
  • Benmore
  • HvZ
  • MJD Risk Insurance Brokers
  • Sphereconsult
  • Finhub
  • Incompass
  • Legal Insurance Management
  • Leesure Assurance Brokers
  • Snyman & van der Vyver

Don't miss the latest news! Connect with us.